Eindelose Onbeheer

imagesEindeloose Onbeheer

Dis soos verlate kamers in bewolkte weer, koud is die gevoel, en leeg soos die spasies,
Lang gang, met eindeloose stories van wat was.
Dis gedagtes van die son op jou gesig en die warm gevoel van die somer.. Dis verby, want jy word blameer, vir eindelose onbeheer.

Dit word vervang met verkluimende hartseer,
Dan begin jy terug dink en berou jou eindelose onbeheer.

Nou sit jy aleen en dink aan wat was,
Hoekom vra jy.. Jy’t haar hart veras
Nie meer sal jy die warmte van haar voel nie,
Nie meer sal haar blou oe jou toor nie,
Nie meer sal sy jou troos in jou donker dae nie.
Nie meer sal jy liefde voel soos n warm somers dag nie.. Want jyt haar hart veras.

Sy’t verlang en sy was aleen, sy was in donkerte en haar siel het verteer
Sy’t gesmeek en jou vas gedruk, jyt los geruk.
Sy’s nou verewig weg, en jy’s verewig leeg.

Nou sit jy aleen en dink aan wat was,
Hoekom vra jy.. Jy’t haar hart veras
Nie meer sal jy die warmte van haar voel nie,
Nie meer sal haar blou oe jou toor nie,
Nie meer sal sy jou troos in jou donker dae nie.
Nie meer sal jy liefde voel soos n warm somers dag nie.. Want jy’t haar hart veras.

Advertisements

6 thoughts on “Eindelose Onbeheer

  1. Dankie ek gaan nou so deur my goedjies en dit was so mooi share ek maat weer dalk het iemand dit nog nie gesien nie. Ek sien van my post het lekker spelfoute bloos lol

    Like

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s