Jesus vs Horus – ‘n heidense oogpunt

wolfshadowwhispers

Ek het oor die 21 jaar as heiden baie navorsing gedoen oor die onderwerp en hier is ‘n paar ding wat ek al uitgevind het…

Jesus en Horus se stories is die selfde en die Egiptiese verhaal van Horus is 3000 ouer as Jesus sin.

Ek het eendag selfs gehoor by ‘n dominee dat die Jode nie ‘n skeppings verhaal gehad het nie, en toe ‘die skepping storie’ gesteel het by die egiptenare.

Jode het ook nie geweet van engele nie tot dat die mede en perse hulle as slawe aangehou het nie, toe sit hulle Engele in hulle heilige boeke…. die Christen geloof is gebore uit die Joodse geloof en die Joodse geloof uit ‘n paar gelowe.

As jy regtig diep navorsing doen sal jy uitvind dat Jahwe ‘n Kanaanietiese berggod met horings soos ‘n bok was, Adonai ‘n ander naam vir Baal is en EL Shadai ‘Haar met…

View original post 229 more words

Advertisements

One thought on “Jesus vs Horus – ‘n heidense oogpunt

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s