Ek moet gaan slaap

Dis weer middernag
Ek kom dit altyd te laat agter
Ag ja ek slaap te min en lees te veel,
Ek doen my eie ding.
Dis as die son op kom
Wat die nagmerries begin.
Ai my hond is so moeg soos ek
Hy kan net nie slaap as ek nie.
Volg hy my rond en moan,
Ek voel skuldig oor als,
nog een is seker maar okay.
Ek weet ek moet gaan slaap eks moeg verby, maar dalk as ek tog net meer kan huil, dis n lekker gevoel en dit maak my hart so so bly, om net als so maklik uit te kan kry, want ek voel die goed binne my, maar weet nie die rede nie.

Ag hou op moan woef
Ek wil nog net een smoke rook dan kan ons gaan duks.
Ek voel te diep en dink so anders.
Ek dink aan die mooi man
Ekt hom gevra of ek hom maar kan vat vir my.. net as ek jou mag kry het hy gese.

Sien, hoe kan ek slaap
as my gedagtes net nie wil bedaar.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s