Ek wil vir jou vertel.

Ek wil vir jou vertel van die donker tye

in my verlede.
Ek wil jou vertel van dae wat ek in die grys van dit versmoor het.
Toe my dae, weke in maande van angs rook wolke swaar in my bors gaan le het.
Maar wat sal jy van my dink?
Ek wens eerder ek kon vir jou n liefdes brief skryf en dit seel met n swart lintjie, maar vir jou wil ek als vertel.
Ek wil met jou gesels laat in die nag, waneer dit vir ons al twee pas.
Ek gaan jou vertel van bang wees, maar hoe verduidelik n mens n vrees wat kan seer maak en n seer he wat jou duisende trane kos, elke traan maak seer, en hoe donker, diep, vrese met seer trane, jou vlenters breek.
Ek wil jou vertel van jare van wrede woorde wat jou mens wees af breek.
Ek wil jou vertel van die aaklige reuk van alcohol op n man se asem naby my gesig terwyl hy homself help met nog n soet happie van my.
Ek is bang om jou die goed te vertel want wat sal jy dink van my?
Ek wil en ek moet want jy is vir my soos vars lug, jy is soos vanilla roomys, my kissing waneer ek kan slaap. Eks veilag.
Ek vertel dan Verder van die klein glasie met water wat proe soos vodka, water wat hy my dwing om te drink, want Dan kan hy makliker met my mors.
Ek wil nie meer vertel nie, wat moet jy tog nou dink van die meisie met die donker verlede.
Ek sal vir jou weer Verder vertel van donkerder tye, maar die is genoeg vir nou want my hart voel net te rou.
Nag is vir my en jou, want ons word wakker as die sterre om die maan n muur bou.
Jy is maar net vars lug waneer ek wil begin verstuk In swaar grys wolke, jou woorde is drugs vir my en medesyne vir my brain se verkoue.

Advertisements

3 thoughts on “Ek wil vir jou vertel.

  1. En in my donkerste tyd, toe ek gebreek het in n onskuldige meisie se arms, het sy verstaan. Sy het die pyn gesien, en toe geweet hoe ek man geword het.

    Lig wis die donker uit, en die skaduwees verstaan ook. Partykeer kort dit net n leap of faith…

    Like

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s